Wat is Kompas
Kalender, uitsendings en kinders — sonder die ruis.
Kompas is ’n mobiele app en portaal vir Suid-Afrikaanse skole. Ouers hou kinders se skoollewe bymekaar. Skole stuur gerigte uitsendings na die regte graad, klas of aktiwiteit.
Die Android-app is op pad na Google Play. Hierdie webblad dien as tuiste vir die produk, kontakbesonderhede en regstreekse dokumente.
Wie ons is
Fuzzy Llama Solutions bedryf Kompas.
Ons bou digitaal gereedskap wat skoolgesinne prakties help — Afrikaans-eerste, Suid-Afrika gehost, en ontwerp vir hoe skole werklik werk.
Fuzzy Llama Solutions (Pty) Ltd
6 Imatra Road, Valhalla, 0185
Suid-Afrika
Kontak:
info@onskompas.co.za
·
support@onskompas.co.za
Inligtingsbeampte: JP Sinden ·
079 263 7243